Macaulay Culkin | |
Culkin in 2010
| |
Geboortenaam | Macaulay Carson Culkin |
---|---|
Geboorte | 26 Augustus 1980 Manhattan, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Ouers | Kit Culkin, Patricia Brentrup |
Lewensmaat | Rachel Miner 1998-2002 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, vervaardiger en musikant |
Aktiewe jare | 1985–1994, 2013–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Macaulay Culkin (gebore 26 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en musikant. Hy het sy loopbaan as 'n kinderakteur begin. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home Alone (1990), My Girl (1991), Home Alone 2: Lost in New York (1992), en The Good Son (1993).
Hy het opgehou om op te tree in 1994 en het sy terugkeer in 2003 gemaak met 'n rol op die televisieprogram Will and Grace en in die film Party Monster (2003). Hy het 'n outobiografiese boek geskryf, Junior, wat gepubliseer was in 2006.